Boornitried is 'n verbinding van boor en stikstof met die formule .
Kristalstrukture Boornitried kristalliseer in drie modifikasies. heksagonale BN (h-BN of -BN) is die stabiele fase. kubiese boornitried (c-BN of -BN) is 'n hoëdrukfase wat onder kameromstandighede metastabiel is. Dit het die sfaleriet-struktuur. (B3 in die strukturbericht-klassifikasie) -BN is ook 'n hoëdrukfase wat die würtsiet-struktuur het. (B4)
Verwysings
nitried kategorie:Verbindings van stikstof kategorie:Anorganiese verbindings