Apollodorus van Lemnos was 'n skrywer uit Antieke Griekeland wat oor landbou geskryf het. Hy het voor die tyd van die filosoof Aristoteles geleef.Aristoteles, Politiek 1.4, p. 21, red. Karl Wilhelm Göttling Hy word deur die Romeinse geleerde Marcus Terentius VarroMarcus Terentius Varro, De Re Rustica i. 1 en deur Plinius genoem.Plinius, Elench. ad libb. viii. x. xiv. xv. xvii. and xviii
Verwysings
Kategorie:Ou Griekse skrywers