Fosforpentachloried of fosfor(V)chloried is 'n verbinding van fosfor in sy +5 oksidasietoestand en chloor
Strukture In die damp- en vloestoffase het die verbinding een molekulêre struktuur. Die molecule het die vorm van 'n trigonale bipiramide. In die vastestof tree autoionisasie op:
duimnael|links|Die en ione in die vastestof Die kristalstuktuur is tetragonaal en 'n afgeleide van die sesiumchloried-struktuur met afwisselende tetraëdriese tetrachlorofosfonium -katione en oktaëdriese heksachlorofosfaat -anione.
Chemiese eienskappe Dit is 'n higroskopiese vastestof wat vervloei in vogtige lug en wat met water reageer en fosforsuur en soutsuur vrystel. Dit is oplosbaar in koolstofdisulfied en koolstoftetrachloried. By verhitting ontbind dit in en .
Dit reageer met alkohole en stel 'n organiese chloriede vry.
Gebruike Fosforpentachloried is 'n reagens wat in die organiese sintese gebruik word, bv. in die Von Braun amieddegradasie: 300px of in die Sonn-Müller-reaksie: 500px
Verwysings
chloride kategorie:Verbindings van chloor kategorie:Anorganiese verbindings kategorie:Reagense