Apollodorus van Tarsus () was 'n tragiese digter uit Antieke Griekeland wat vermeld word deur Eudokia en deur die Suda. Volgens dié bronne het hy ses tragedies geskyf (Kindermoordenaar, Grieke, Odusseus, Smekers, Doring-Gegeselde en Thyestes);Suda α 3406 slegs die titels van hierdie toneelstukke het oorgebly. Niks verder is oor hom bekend nie.

Daar is 'n ander Apollodorus van Tarsus wat waarskynlik 'n grammatikus was, en kommentare geskryf het oor die vroeë Griekse dramatiese skrywers.Kantaantekening (Scholion) oor Euripides Medea 148, 169Scholion ad Aristoph. Ran. 323, Plut. 535

Verwysings

Kategorie:Oudgriekse skrywers