Die Brandberg is die hoogste gebergte van Namibië. Dit lê in die noorde van die streek Erongo. Die grootste enkele bergspits is die 2 573 m hoë piek Königstein.

Die kerngebied van is in 1951 tot 'n nasionale monument verklaar.

Bibliografie Mason, Revil: New prehistoric paintings in die Brandberg, South West Africa, and the Waterberg, Northern Transvaal. In: Lantern. Tyskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 7, nr. 4, Junie 1958

Verwysings

Kategorie:Berge van Namibië