Die Karasberge (Groot Karasberge en Klein Karasberge) is 'n bergreeks in die suide van Namibië (Karas). Die grootste enkele bergspits is die 2 202 m hoë piek Schroffenstein.
duimnael|links|Die Karasberge
Eksterne skakels
Kategorie:Bergreekse in Namibië