Kloppers of Klopper is 'n Nederlandse en Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Hendrik Klopper (1903-1977), Suid-Afrikaanse militaris Henning Klopper (1895-1985), Suid-Afrikaanse politikus Johan Kloppers (1933-2016), Suid-Afrikaanse natuurbewaarder Maria Kloppers (1868-1950), Suid-Afrikaanse weldoener Martina Klopper (gebore 1976), Suid-Afrikaanse digter Ronell Renett Klopper (gebore 1974), Suid-Afrikaanse plantkundige
Ander gebruike Kloppershoekspruit, rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
Kategorie:Afrikaanse vanne