Onder natriumsilikate word verskeie verbindings verstaan.

duimnael|Die fasediagram van die watervrye stelsel -|400px

In die watervrye binêre stelsel is ses fases bekend:

Kodex- waarde():()formulenaamsmeltpuntmetastabiela0,16665:11243Konder 1064Kb0,33332:1(natriumortosilikaat)1383Kc0,40003:2(natriumpirosilikaat)1397Konder 1068Kd0,50001:1(natriummetasilikaat)1363Ke0,66661:21148Kf0,72723:81080K (peritekt.)onder 973K duimnael|'n Monster van natriumsilikaat|links word in die natuur as die mineraal natrosiliet aangetref. Daar is nog 'n mineraal, ertixiïet, wat die algemene samestelling het (1():4(); x=0,8) wat sintesies nie gevind is nie. Dit is nie ongewoon nie. Minerale kan deur onsuiwerhede gestabilieer wees, of as metastable hoëdrukfases gevorm word.

Natriumsilikate is oplosbaar in water en die oplossings is as waterglas bekend. Daar is ook verskeie hidrate.

Verwysings

silikaat Kategorie:Verbindings van silikon Kategorie:Anorganiese verbindings