Die groot-bliksembos (Clutia abyssinica) is 'n boom of struik wat aan die familie Peraceae behoort. Die spesie staan ook bekend as die oumeideknie.

Infraspesies Die spesie het vier infraspesies: Clutia abyssinica var. abyssinica Clutia abyssinica var. pedicellaris (Pax) Pax Clutia abyssinica var. usambarica Pax & K.Hoffm.

Verspreiding Die boom is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Somalië, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

abyssinica Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe