Die oumeisiekniee (Clutia affinis) is 'n struik wat aan die familie Peraceae behoort. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

affinis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika