In die Griekse mitologie word Thrax (Grieks: Θρᾷξ; bloot vanweë sy naam die argetipiese Thraciër) beskou as een van die seuns van Ares. In die toneelstuk Alcestis maak Euripides melding daarvan dat een van die name van Ares self Thrax was, aangesien hy as die beskermheer van Thracië beskou is (sy goue of vergulde skild is in sy tempel by Bistonië in Thracië gehou).
Sien ook Ares – 'n oorlogsgod en seun van Zeus en Heraeponymous, asook die vader van Thrax.
Verwysings
Bronnelys Lemprière, John en Wright, Frederick Adam. Lemprière's Classical Dictionary of Proper Names Mentioned in Ancient Authors. Routledge, 1949. Euripides, H. B. L. (Henry Barrett Lennard), vertaler. The Alcestis of Euripides: Translated From The Greek Into English, Now For The First Time In Its Original Metres, With Preface, Explanatory Notes, And Stage Directions Suggesting How It Might Have Been Performed. Londen: R. Bentley & Seuns, 1884.
Kategorie:Griekse mitologie