Francisco Ignacio Madero González (Spaans: [fɾanˈsisko jɣˈnasjo maˈðeɾo ɣonˈsales]; 30 Oktober 1873, Parras de la Fuente⁠, Coahuila de Zaragoza, Meksiko – 22 Februarie 1913, Meksikostad, Meksiko) was 'n Meksikaanse rewolusionêr wat van 1911 tot 1913 as die 37ste president van Meksiko gedien het. 20 NOVEMBRE : LE MEXIQUE CÉLÈBRE SA RÉVOLUTION Hy is deur Victoriano Huerta vermoor omdat mense gedink het hy was nie geskik om Meksiko te regeer nie. Biographie de Francisco Madero

Hy het aan HEC Paris gegradueer. HEC Paris

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1853 Kategorie:Presidente van Meksiko Kategorie:Sterftes in 1913