Hammeria is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Hammeria cedarbergensis Klak Hammeria gracilis Burgoyne Hammeria meleagris (L.Bolus) Klak
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika