Dean Burmester (gebore 2 Junie 1989) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler wat in die LIV-gholfliga speel in op die Europese Toernooi en Sonskyntoernooi status het. Hy het voorheen aan die PGA-toernooi deelgeneem.
Vroeë lewe Burmester is in Mutare, Zimbabwe, gebore, maar verteenwoordig Suid-Afrika in gholf.
Sy vader, Mark Burmester, het internasionaal krieket vir Zimbabwe gespeel en sy moeder, Michelle, hou soos op 2022 die vrouegholfbaanrekord by die Koninklike Gholfklub Harare, sy tuisgholfbaan.
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse gholfspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989