Able Leadership (AL) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat gelei word deur Dr Tinyiko Khosa. Die party stel beter bestuur in Suid-Afrika as hoofdoelwit.

AL het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem.National Candidates List, Independent Electoral Commission, Besoek 26 Maart 2024.

Nasionale verkiesings Verkiesing Stemme % Setels 2024 3 867 0,02 0

Verwysings

Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika