Calamophyllum is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Calamophyllum cylindricum (Haw.) Schwantes Calamophyllum teretifolium (Haw.) Schwantes Calamophyllum teretiusculum (Haw.) Schwantes

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika