Drosanthemopsis is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Drosanthemopsis bella Klak Drosanthemopsis diversifolia (L.Bolus) Klak Drosanthemopsis kwaganapensis Klak Drosanthemopsis vaginata (L.Bolus) Rauschert

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika