Sizwe Ummah Nation (SUN) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party. Gestig met die doel om die ideale van Islam te bevorder en te propageer. Voorts poog SUN om burgers te bemagtig deur selfvolhoubaarheid aan te moedig.Radio 786, Manifesto Tracker: Sizwe Ummah Nation(SUN), 14 Oktober, 2021, https://www.radio786.co.za/manifesto-tracker-sizwe-ummah-nationsun/Besoek 4 April2024.
Die party se manifes beklemtoon deursigtigheid, geregtigheid en betroubaarheid. SUN streef daarna om 'n baken van integriteit en eerlikheid in die politieke landskap te wees, wat leierskap verskaf waarop burgers kan staatmaak. Sizwe Ummah Nation (SUN) political party – Leaders you can trust to be honest and just manifesto, https://www.youtube.com/watch?v=hw4nFAQcQ9w&ab_channel=Salaamedia Salaamedia, Besoek 4 April 2024. Die SUN is in 2024 gestig deur 'n groep individue wat weggebreek het van die African National Congress (ANC), hoofsaaklik gelei deur Rashid Gutta. Die SUN se ideologie is gesentreer rondom sosialisme.https://www.iol.co.za/the-star/news/sizwe-ummah-nation-sun-political-party-unveils-businessman-rasheed-gutta-as-its-leader-fec79682-93f2-43ff-ad00-6674c82cd878
SUN het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelneem.National Candidates List, Independent Electoral Commission, Besoek 26 Maart 2024.
Verwysings
Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika