Dracophilus is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Dracophilus dealbatus (N.E.Br.) Walgate Dracophilus delaetianus (Dinter) Dinter & Schwantes
Verwysings
Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika