Die kalkvygie (Titanopsis calcarea) is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat voor. In Engels staan die spesie as die sheep's tongue bekend.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

calcarea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika