Brianhuntleya is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Brianhuntleya intrusa (Kensit) Chess., S.A.Hammer & I.Oliv. Brianhuntleya purpureostyla (L.Bolus) H.E.K.Hartmann Brianhuntleya quarcicola (H.E.K.Hartmann) H.E.K.Hartmann

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika