Brianhuntleya intrusa is 'n meerjarige vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson en McGregor voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 556 km² en is deel van die renosterveld. Daar is tussen 20 tot 30 subpolulasies en sommige word bedreig deur die aanlê van wingerde.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
intrusa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika