Die slapbergsoetdoring (Vachellia theronii) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 172.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
theronii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika