Kobalt(II)hidroksied is 'n basis van kobalt in sy 2+ oksidasietoestand met formule .

Kristalstruktuur duimnael|links|Die blou vorm

- is die pienk en stabiele vorm en kristalliseer in die C6-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie wat dikwels die -, - of brusiet-struktuur genoem word.

- is blou en het 'n ander pakmodus met 'n groter c-as. Dit word aanvanklik gevorm as oplossings van Co basies gemaak word. Dit is dikwels sleg gekristalliseer en vertoon met (hk0)-refleksies in X-straaldiffraksie. Dit vorm vinnig die pienk vorm maar dit kan met alkohole en saggariede gestabiliseer word.

Verwysings

Kategorie:Verbindings van kobalt Kategorie:Anorganiese verbindings