Western Power is maatskappy wat deur die Wes-Australiese staatsregering besit word. Dit is in 2006 afgestig van 'n gelyknamige vertikale monopolie tydens die hervorming van die energiesektor in Wes-Australië. Die nuwe maatskappy se amptelik geregistreerde naam is Electricity Networks Corporation maar doen sake onder die naam Western Power. Die maatskappy is in beheer van die onderhoud op die kragverspreidingsnetwerk in die Suidweste van Wes-Australië.
Sien ook Verve Energy
Eksterne skakels Amptelike webwerf Government of Western Australia - Office of Energy Government of Western Australia - Office of Energy - Electricity Reform Implementation Unit
Kategorie:Australiese maatskappye Kategorie:Energieverskaffers Kategorie:Wes-Australië