Concord 280px Kaart Wapen 110px|senter 75px|senter Vlag 75px|senter Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px New Hampshire Koördinate Gestig op 1725 Geïnkorporeer op 1733 Oppervlakte: - Totaal 26.9 vk km Hoogte bo seevlak 98m Bevolking: - Totaal (2005) 42 392 - Bevolkingsdigtheid 254.6//vk km - Metropolitaanse gebied Tydsone EST (UTC -5) Somertyd: PDT (UTC -4) Klimaat - Tipe - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20°C - Gem. temp. Januarie/Julie -.07°C - Gemiddelde jaarlikse neerslae mm Burgemeester Jim Bouley Amptelike Webwerf www.onconcord.com
Concord is die hoofstad en die derde grootste stad van die deelstaat van New Hampshire in die Verenigde State van Amerika.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Dit het 'n bevolking van sowat 42 392 (2007) mense. Dit is ook die administratiewe sentrum van Merrimack County. Concord is aan beide kante van die Merrimack-rivier geleë.
Verwysings
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in New Hampshire