Die Lahn is 'n rivier wat deur die Duitse deelstate Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" by Netphen en die uitmonding is na 242 km by Koblenz in die Ryn. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 5 924 km².
Stede langs die Lahn Van die bron tot die monding: Netphen Bad Laasphe Marburg Weimar (Lahn) Gießen Lahnau Wetzlar Weilburg Limburg Nassau Bad Ems Niederlahnstein
Kategorie:Hesse Kategorie:Noordryn-Wesfale Kategorie:Riviere in Duitsland Kategorie:Rynland-Palts