Serge Dassault was 'n Franse erfgenaam, sakeman en politikus. Hy het gedien as voorsitter en uitvoerende hoof van Dassault Group en 'n konserwatiewe politikus. Hy is in Parys gebore. Volgens Forbes is Dassault se netto waarde in 2016 op $15 miljard geraam.The 20 Richest French Billionaires

Dassault het van 2004 tot 2017 as 'n konserwatiewe onafhanklike in die Franse Senaat vir Essonne gedien.Comment Serge Dassault a déversé des millions d’euros sur Corbeil-Essonnes

Dassault is op 28 Mei 2018 in Parys in die ouderdom van 93 aan 'n hartaanval dood.L’industriel, patron de presse et ancien sénateur Serge Dassault est mort

Serge Dassault is opgelei by École polytechnique, SUPAERO en HEC Paris.Mort de l’industriel et homme politique Serge Dassault

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Franse politici