Dicrocaulon humile is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 118 km² en daar is drie subpopulasies bekend. Die spesie het reeds van sy habitat afgestaan aan die ontginning van kalksteen en word steeds bedreig deur mynbou aktiwiteite en prospekteer werk.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

humile Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika