Ruschiella is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Ruschiella argentea (L.Bolus) Klak Ruschiella cedrimontana Klak Ruschiella henricii (L.Bolus) Klak Ruschiella lunulata (A.Berger) Klak
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika