Platinum(II)chloried is 'n sout van platinum in sy 2+ oksidasietoestand en waterstofchloried met die formule .

Kristalstrutuur bal-en-stokmodel|duimnael|links|120px Die -vorm van kristalliseer in 'n romboëdriese struktuur wat opgebou is uit heksamere molekules of . Hierdie molekule het 'n effens romboëdries verwronge kuboktaëdriese vorm wat vergelyk kan word met die ooreenkomstige palladiumchloriedmolekule maar tog effens daarvan verskil. Die palladiumstruktuur het 'n laer simmetrie (R)

Die hoëtemperatuurfase - het 'n veselagtige monokliniese struktuur. Dit toon dubbelbande van rand- en/of hoekgekoppelde vierkant-planêre -eenhede wat parallel aan die b-as loop.

Chemiese eienskappe Die stof kan verkry word uit heksachloroplatinumsuur wat as die heksahidraat verhandel word. Verhitting teen 513K onder chloorgas lewer die rooibruin platinum(IV)chloried op. Verhitting teen 773K lewer op. Dit sublimeer na die koeler deel (~723K) van die reaksiebuis as 'n geelbruin poeier en vorm na ongeveer 24 uur donkerrooi naaldvormige kristalle van -

Die -vorm kan uit die -fase verkry word deur dit teen 500 °C te verhit. Kristalle kan deur chemiese damptransport met of verkry word.

Verwysings

chloried Kategorie:Anorganiese verbindings