Acrodon is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Acrodon bellidiflorus (L.) N.E.Br. Acrodon caespitosus H.E.K.Hartmann Acrodon deminutus Klak Acrodon parvifolius du Plessis Acrodon subulatus (Mill.) N.E.Br.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika