Dicrocaulon is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Dicrocaulon brevifolium N.E.Br. Dicrocaulon grandiflorum Ihlenf. Dicrocaulon humile N.E.Br. Dicrocaulon microstigma (L.Bolus) Ihlenf. Dicrocaulon nodosum (A.Berger) N.E.Br. Dicrocaulon ramulosum (L.Bolus) Ihlenf. Dicrocaulon spissum N.E.Br.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika