Rhombophyllum rhomboideum is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap van Uitenhage tot by Gqeberha voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 102 km² en daar is vier subpopulasies. Die spesie word bedreig deur indringerplante en ontwikkeling in die Gqeberha gebied.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
rhomboideum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika