Rhombophyllum is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor.
Spesies Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Rhombophyllum albanense (L.Bolus) H.E.K.Hartmann Rhombophyllum dolabriforme (L.) Schwantes Rhombophyllum dyeri (L.Bolus) H.E.K.Hartmann Rhombophyllum nelii Schwantes Rhombophyllum rhomboideum (Salm-Dyck) Schwantes
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika