Octopoma is 'n sukkulente genus wat deel is van die Aizoaceae familie. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Octopoma nanum (L.Bolus) Klak Octopoma octojuge (L.Bolus) N.E.Br. Octopoma quadrisepalum (L.Bolus) H.E.K.Hartmann Octopoma tanquanum Klak
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika