Seleendioksied of seleen(IV)oksied is 'n verbinding van seleen in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit is higroskopies en het die chemiese formule .
Dit kom in die natuur as die mineraal downeyïet voor.
Kristalstruktuur duimnael|links|Die kettingstruktuur Seleendioksied kristalliseer in 'n tetragonale struktuur wat die argetipe van die C47-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Die struktuur bestaan uit oneindige kettings langs c, wat uit Se0E-tetraëders bestaan, waar E die seleenatoom se alleenpaar verteenwoordig. Die waargenome bindingsafstande teen 286K is: Se-O(l) 179,26(4) pm Se-O(2) 162,26(9)pm. Die kortste afstande tussen die kettings, Se---O(2) 275,8(1)pm en 285,7(1)pm dui aansienlike elektrostatiese interaksies tussen die kettings aan.
- het 'n ortorombiese struktuur met ruimtegroep Pmb2 (#26; a=507,3pm; b=447,1pm; c=753,1pm)
Chemiese eienskappe Seleendioksied is 'n suur oksied wat met wat er selenoësuur oplewer:
Hierdie suur tas baie metale aan om soute te vorm van seleniete genoem word.
Gebruike Dit word bygevoeg aan baddens wat in ets gebruik word. Dit word ook gebruik vir die vorming van dekoratiewe kleure op gegalvaniseerde yster en nie-ysterhoudende metale en legerings, en korrosiebeskermende bedekkings in magnesiumlegerings. Dit is 'n reagens in die sintese van geneesmiddelprodukte en word in die vervaardiging van kortisoon en nikotiensuur gebruik.
Verwysings
dioksied Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Kristalstruktuur met ruimtegroep 26