Machairophyllum brevifolium is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Oudtshoorn en De Rust voor waar daar drie subpopulasies is. Hulle word bedreig deur oorbeweding en vertrapping deur vee.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
brevifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika