Meyerophytum meyeri is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die noordelike Namakwaland en die Richtersveld, tussen Lekkersing, Steinkopf, Port Nolloth en Wallekraal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 13 426 km².
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
meyeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika