Marlothistella is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Marlothistella stenophylla (L.Bolus) S.A.Hammer Marlothistella uniondalensis Schwantes
Verwysings