Kang is 'n dorp in die Kgalagadi distrik van Botswana. Die dorp lê in die Kalahariwoestyn op die Trans-Kalahari-Grootpad tussen Ghanzi in die noorde en Sekoma in die suide. Die bevolking was 5 985 volgens die 2011-sensus.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Botswana