Alkmaar is 'n stad in Noord-Holland, Nederland met 'n bevolking van 110 000 in 2021. Alkmaar is internasionaal bekend vir sy professionele sokkerspan, AZ Alkmaar, wat in 2009 die nasionale titel gewen het.
Kategorie:Nedersettings in Noord-Holland Kategorie:Stede in Nederland