Uraantrisulfied of uraan(IV)sulfieddisulfied is 'n verbinding van uraan in sy +4 oksidasietoestand en swael. Die formule is , maar dit kan ook as beskou word.

Sintese Die verbinding kan vervaardig word deur 'n reaksie van en in 'n -fluks met teen temperature van 523K en 923K.

Kristalstruktuur Uraantrisulfied kristalliseer in die monokliniese -struktuur. Dit bevat swaelpare met 'n S-S-bindingslengte van 208,6(4)pm. Die uraanatome het agtvoudige omringing. Die -groepe vorm tweevoudig gekapte trigonale prismas, wat in die -rigting vlakke met mekaar deel. Dit vorm lae loodreg op die -rigting.

Verwysings

trisulfied kategorie:Anorganiese verbindings