Zeuktophyllum suppositum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Barrydale tot by Calitzdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 999 km² en word bedreig deur oorbeweiding en onwettige versameling.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
suppositum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika