Vlokia is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:980279-1

Vlokia atra S.A.Hammer Vlokia montana Klak

Verwysings