Requiem for a Dream is 'n rolprent deur Darren Aronofsky wat op 15 Desember 2000 vrygestel is.

Samevatting Die film beeld vier karakters uit wat deur dwelmverslawing geraak word en hoe dit hul fisiese en emosionele toestande verander.

Rolverdeling

Ellen Burstyn as Sara Goldfarb Jared Leto as Harry Goldfarb Jennifer Connelly as Marion Silver Marlon Wayans as Tyrone C. Love Christopher McDonald as Tappy Tibbons Louise Lasser as Ada Marcia Jean Kurtz as Rae Janet Sarno as Mrs. Pearlman Suzanne Shepherd as Mrs. Scarlini Joanne Gordon as Mrs. Ovadia Charlotte Aronofsky as Mrs. Miles Mark Margolis as Mr. Rabinowitz Michael Kaycheck as Donut Cop Jack O'Connell as Corn Dog Stand Boss Chas Mastin as Lyle Russel Ajay Naidu as Mailman Sean Gullette as Arnold The Shrink Samia Shoaib as Nurse Mall

Musiek Die musiek vir die film is deur Clint Mansell.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente