Conophytum calculus is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van as 2,629 km². Die spesie word ernstig bedreig deur onwettige versamelaars en word as kritiek bedreigd beskou. Die onwettige versameling van die spesie het in 2019 vererger.
Subspesies Die spesie het twee subspesies: Conophytum calculus subsp. calculus Conophytum calculus subsp. vanzylii (Lavis) S.A.Hammer
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
calculus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika