Cephalophyllum rostellum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Paternoster tot by Langebaan voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en daar tien erg gefragmenteerde subpopulasies oor nadat die spesie reeds 30% van sy habitat verloor het weens kus en industriële ontwikkeling die afgelope tien jaar.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

rostellum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika