Die Rank-t'nouroe (Cephalophyllum ebracteatum) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom dit die Noord-Kaap voor en kan gevind word vanaf Lüderitz in die die suide van Namibië tot by Alexanderbaai in die Richtersveld.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ebracteatum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika