Karlsruhe 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate Stigting 17 Junie 1715 Stadstatus 24 September 1715 Oppervlakte:    - Totaal 173,46 vk km  Hoogte bo seevlak 115 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2012) 296 033  - Bevolkingsdigtheid 1 707/vk km  - Metropolitaanse gebied 630 000  - Metropolregion 6 000 000  Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Frank Mentrup (SPD) Amptelike Webwerf karlsruhe.de

Karlsruhe is 'n stad in die deelstaat Baden-Württemberg, Duitsland. Die stad het 'n bevolking van 296 033 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 173,46 km². Die stad is op 17 Junie 1715 gestig en is die setel van die Konstitusionele Hof (Duits: Bundesverfassungsgericht) wat die hoogste gesag oor die grondwet in die Bondsrepubliek Duitsland het.

Sien ook Bertha Benz-gedenkroete

Eksterne skakels

Karlsruhe se amptelike webtuiste Amptelike plan van Karlsruhe Stadtwiki Karlsruhe

Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg